Terug na vorige bladsy
Kontak ons
Die 2 Jaar Herdenking van die Aartsengel Migael se Verskyning aan Elisabeth Elijah in Suid Afrika. 27 Junie 2008
Sien die nuwe foto bladsy. Wonderwerke van God (YAHUVEH in Hebreeus) word in die wolke geopenbaar.

Webblad op 22 Maart 2010 opgedateer.

Veels Geluk Almightywind Ministry!!!
Hierdie Ministerie van YAHUVEH (GOD) is 21 jaar oud.
(Slegs deur YAHUVEH se hand is die Almightywind Ministry al 14 jaar lank op die internet)


Die Almightywind profesieë word in Afrikaans vertaal
Sien die nuwe "Wat is NUUT" webblad.
Die Pasga (Passover) Fees is om die draai. Begin 31 Maart 2010, sononder.
Dit is YAHUVEH se wil dat ons hierdie Fees moet onderhou. Al is jy nie 'n Jood nie. Lees meer in die Almightywind profesieë daaroor. Daar is 'n groter salwing vir die wat gehoorsaam is aan YAHUVEH.

YAHUVEH se Almightywind Profesieë word ook nou in Kiswahili, 'n taal in Kenya vertaal.

Sien die nuwe foto bladsy. Wonderwerke van God (YAHUVEH in Hebreeus) word in die wolke geopenbaar.
Die 3 Jaar Herdenking van die Aartsengel Migael se Verskyning aan Elisabeth Elijah in Suid Afrika. 27 Junie 2009