“Dit is woorde waarvan ek nie die volle betekenis ken nie. Dit kan ‘n dubbele wegraping beteken, een nou vir die wat daarop wag, en dan een vir die wat die tydens die verdrukking gaan ly. Dit kan ook ‘n nagemaakte wegraping beteken tesame met die ware wegraping. Bid en vertel my wat jy onderskei.
YAHUVEH sê:
Na die tyd het die ander maagde gekom en gese : Meneer, meneer, maak vir ons oop. Maar Hy antwoord en se: Voorwaar, ek se vir julle, ek ken julle nie.
TWEEDE WEGRAPING : Die Gaste... Bevestig in Profesie 76 : “Ek profiteer deur haar en spreek hoorbaar met haar. Eers een wegraping, en dan ‘n ander vir die wat Ek liefhet.' Die gaste sal in die tweede wegraping wees! In die gelykenis van die tien maagde, word die tweede kans aan die dwase bruide gegee, dit is hoekom Ek hulle aanse om waaksaam te wees, want julle weet nie die uur wanneer Ek weer kom nie. ” |
"Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer
word die Here tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees.
"
(1 Tessalonissense 4:17)
Oktober 15, 1998
|
www.amightywind.com | www.almightywind.com Besoek die ander een, indien 'n webwerf van lyn af is. Ons onderhou die Sabbat Dag, Ons is nie Sewende Dag Adventiste nie Kliek Hier Vir meer inligting (Slegs in engels beskikbaar)
Pos Adres en E-pos Adresse |