|
Ander Hoorbare Woorde Gehoor Deur Elisabeth van YAHUSHUA: Ook Rakende Rosh HaShanah: |
|
"WAT AS Rosh HaShanah die dag is wat EK kom?" |
|
Dringende boodskap aan die Bruid van YAHUSHUA Messias. Gegee aan Apostel Elisabeth Elijah Nikomia.
Ek was huilend en intredend, nie net vir myself nie, maar vir AL daardie op my gebedslys. Ek het gesê: "O YAHUSHUA, asseblief ag ons waardig om ontvang te word as U Bruid, vlekloos en wit. O YAHUSHUA, wees ons asseblief genadig en vergewe ons want GEEN een van ons is perfek nie." Ek het gesê dat daar geen manier is om al die name op te noem wat ek probeer oplig het na YAHUSHUA, dus het ek gesê “ Hier is my onsigbare lys. Spaar asseblief u Bruid. Kom asseblief en neem ons huistoe saam met U en spaar ons die gramskap wat gaan kom. Ag ons waardig om geroep te word as U Bruid van YAHUSHUA Messias.” Ek was uitgeput en ek het gebid tot ek aan die slaap geraak het, wenend oor die Bruid dat YAHUSHUA haar waardig sal ag om saam met HOM huistoe te neem wanneer HY kom. Ek het aan die slaap geraak en selfs slapend het ek gebid en gehuil. Toe ek wakker word het dit aangegaan. Elke keer het ek eenvoudig dieselfde stem gehoor wat dieselfde ding sê…
Ek het gesê “O, JA. YAHUSHUA. O, JA. Dit maak nie saak nie. Want U is my YAHUSHUA en my SALIGMAKER, My MESSIAS. My Bruidegom." Toe het ek weer begin bid en begin intree vir die Bruid van YAHUSHUA Messias om waardig geag te word vir die wegraping, “weg gryp in die wolke met YAHUSHUA” wanneer HY kom. Toe sê HY:
"Vertel die mense. Vertel hulle die noukeurige woorde wat EK sê, want hulle weet nie wanneer nie, maar vertel hulle om gereed te wees. MAAK nie saak WANNEER dit is nie. Noem jouself nie : Pre-trib, Mid-trib, of Post-Trib. Moenie die etikette gebruik om MY koms te beskryf nie "
WEES GEREED WANNEER DIT OOKAL IS.
KOM YAHUSHUA. KOM VINNIG IS ONS GEBED. AMEN. SELAH.
* * * * * * *
YAHUSHUA het my wakker gemaak en dit vir twee dae, September 15&16, 1998, en my laat intree vir die Bruid van YAHUSHUA Messias want die GROOTSTE deel is nie gereed vir Hom om Sy Bruid te versamel Huistoe. Hy het vir my gesê om die Slapende Bruid onder SY salwing wakker te skud. Hy het woorde gespreek wat byna hoorbaar was. As jy dit NET kon hoor. Ek kan nog dit nog steeds hoor, selfs die toon van SY stem. Ek bid dat ek dit altyd sal onthou.
Dus het ons die geseënde belofte. En Almagtige YAHUVEH is NIE soos mense wat LIEG nie. Ons sal ook uit die dood opgewek word en Verheerlikte Liggame hê. En ons wat nog lewe wanneer YAHUSHUA weer kom, sal NIE nodig hê om te STERWE om die Verheerlikte Liggame te ontvang nie. Dit is ONS Belofte. Ons het nie nodig om die HEL te vrees nie, ons kan uitsien na die Hemel, omrede YAHUSHUA die prys betaal het op Golgota. Ons aanvaar nie siekte nie. Ons aanvaar Genesing. Vanweë YAHUSHUA aanvaar ons nie dood nie, ons aanvaar Wederopstanding. Ons het nou liggame van vlees, so swak en broos en maklik swig voor versoeking. Nogtans ons, met GELOOF weet dit is nes ‘n dop wat ‘n skilpad het. Ons WARE liggame is ONS GEESTELIKE LIGGAME. Alhoewel die WÊRELD nie die Verheerlikte Liggame kan sien nie, wag hierdie liggame vir ons. Die vlees kan nie ons siele sien nie, maar dit is die WERKLIKHEID. En wanneer ons siele die liggame van Vlees en bloed verlaat, wanneer hulle vrygestel word gaan hulle of Hemel toe…of hel. Geen vaevuur. Geen wagkamers. Elkeen is OP DIE OOMBLIK besig om hul besprekings te maak vir Hemel…of Hel. As jy eers jou laaste asem geneem het, is dit te laat. Moenie dat jou bespreking na die Hemel gekanselleer word nie. NIEMAND EN OOK NIKS IS DIT WERD NIE. Leef elke dag op aarde asof dit jou LAASTE is. Vir Wegraping of NIE, dit kan jou LAASTE OP AARDE wees. NIEMAND IS NOG ‘n SEKOND GEWAARBORG NIE. Maak die MEESTE van die tyd wat jy oor het. Laat dit tel vir YAHUSHUA MESSIAS, YAHUVEH en die HEILIGE GEES. Deur te sit in kerke waar jy net sit en inneem, en nie die OORVLOED uitgee wat jy leer nie, maak jou niks meer as ‘n kerkbank verwarmer nie. Hoe baie siele het jy aangeraak vir YAHUSHUA, en nie vir ‘n godsdiens nie? Godsdiens is MENS GEMAAK. ’n LIEFDEVOLLE VERHOUDING met YAHUSHUA is ALMAGTIG YAHUVEH-GEMAAK. O, wat ‘n ONTSAGWEKKENDE ALMAGTIGE YAHUSHUA, MEESTER SALIGMAKER …en ‘n spoedig komende BRUIDEGOM, AANBID en DIEN ons en het ons LIEF, stel YAHUSHUA bo enigeiets en enige iemand in jou lewe. Bly naby Hom, vernaamlik as die Heilige dae nader. YAHUVEH, en YAHUSHUA, en die Ruach Ha Kodash (Heilige Gees) is BAIE kwaad. Vernaamlik met die laaste beslissing van die marteling van die babatjies op die onmenslikste wet wat so losweg genoem word PARTYDIGE GEBOORTE ABORSIE wat nogtans MOORD en MARTELING op die hoogste GRAAD. MOORD met voorbedagte rade. Die onskuldige bloed van daardie babatjies is aan die hande van die drie wat hul stemme weerhou het. Ek bid net dat hulle pyn en lyding sal verduur en groot angs uitstaan vir dit wat hulle aan daardie babatjies gedoen het, en dit toegelaat het om aan te gaan. Hulle het AL die tyd terwyl hulle in die hel is wat ‘n lang spyker ingedwing word in die basis van hul nekke, en dan word die vloeistof uit hulle gesuig, terwyl hulle lewendig is. En dan onthoof te word. Die enigste verskil is dat die babatjies terugkeer na die Hemel sodra die doodstryd verby is. O, die wreedheid! Ter wille van wat? Maar daardie drie wat die dinge gedoen het, hulle is VERWERP en sal in alle EWIGHEID ly in die HEL oor wat hulle gedoen het. NEE, EK BID NIE VIR HULLE SIELE NIE, HULLE IS VERWERP. Lees Jeremia 6 verse 27-30, indien jy nie weet wat VERWERP is nie. Iemand se naam wat nooit geskryf en dan uitgeklad uit die Boek van LEWE. , OP 9/18/98, toe die besluit geneem is, was daar net drie stemme kort. Maar die lyding van daardie drie in die hel sal tot in EWIGHEID aanhou. Waarom het elke Amerikaner en elke Christen die wreedaardige, vernietigende wet bestry nie? O, YAHUSHUA, dit is my manier om op te staan en te sê, "YAHUSHUA, vergewe U Bruid. " O. ek is so jammer vir baie van ons, ek ingekluis, wat dit nie uitgevind het voordat dit TE LAAT was nie. My kop hang en dis maar ‘n powere ekskuus. O, onthou Amerika, julle sal betaal oor wat julle gedoen het. Ontheiliging van Almagtige YAHUVEH en YAHUSHUA se Heilige Dag. ’n Paar dae voor Almagtige YAHUVEH se Heilige dae, het die wetgewers die wet van MOORD op onskuldige babatjies goedgekeur. Nie eers die wat ter dood veroordeel is, ontvang so 'n grusame dood nie. Want ons probeer genadig wees teenoor die skuldiges wat moor. Kom oor dit, vinnig en pynloos is die hoof motief van die gruwel. Nogtans vir die onskuldige babas en GEEN EEN om hul gille te hoor, en hul VREES aan te voel, behalwe Almagtige YAHUVEH en YAHUSHUA. Hulle enigste oortreding was om GEBORE te word. Julle 3 bose wetgewers, ek bid vir geen oomblik dat julle in VREDE sal rus. In julle drome sal julle sien en hoor die gille van die onskuldige babas Die bloed sal soos ‘n groot anker rondom julle nekke en rue wees. Die drie wetgewers wat YAHUVEH se en YAHUSHUA se WETTE VERBREEK. VERMOOR die ONSKULDIGE. Julle sal geen SEËNINGE meer sien nie. Wat julle 3 liefhet, sal van julle 3 WETGEWERS weggeneem word, en die HEMEL is bedroef en die HEL JUIG oor julle stemme. In YAHUSHUA Messias se NAAM. YAHUSHUA, ek vra dat die wetgewers sal agterkom dat hulle WET NIE WETLIK is in die oë van ALMAGTIGE YAHUVEH. Ek bid vir die vrees van YAHUVEH oor hulle. DAT DAAR NOOIT VIR ‘N OOMBLIK VREDE OF GELUK VIR HULLE SAL WEES NIE, en dat selfs julle eie GELAG ‘n eggo sal wees wat LEEG in jul eie ore sal klink. Julle 3 wetgewers, wat die wil van die antichris, satan, en die vals profeet gedoen het, het waarlik julle SIELE VERLOOR weens die wet van Verraad teenoor Hemel en Aarde. Die bloed van die vermoorde ONGEBORENES wat daagliks gemartel en vermoor word, en al die wat sê ABORSIE is WETTIG, dieselfde straf is julle s’n. So sê YAHUVEH. Wat as gebed begin het, eindig met die woorde wat ek in die gees hoor : dit is NIE my vloeke nie, want my vloeke het GEEN krag, slegs woede. Maar toe YAHUVEH en YAHUSHUA, onder salwing se, vertel hulle, "SO SÊ YAHUVEH," dan het dit krag. O, wat ‘n vreeslike ding, sê die Bybel, om te val in die hande van die lewendige, Almagtige YAHUVEH en YAHUSHUA. Dit is hulle babas wat julle martel en vermoor. Julle wetgewers stem vir MOORD en MARTELING van die onskuldige babas. Die wet van Amerika sê dat die ongewensde babatjies marteling en moord verdien. Dit is maar een vorm van marteling. Wat van die groot suier wat hul lyfies uitmekaar skeur, een deel op ‘n slag? Wat van die soutoplossing wat die babatjies lewendig verbrand? O, die pyniging! O, die bloed op die belastingbetalers se hande wat die staatkundiges betaal, wie hul verkies tot die amp. O, YAHUSHUA. O, YAHUSHUA. Die bloed is aan die Amerikaners se hande. Spaar asseblief U mense, die van ons wat bedroef is oor Amerika en wat hulle doen. Asseblief, Vader YAHUVEH en YAHUSHUA, voordat u voordat u gramskap op die wêreld uitgestort word. Asseblief, om u genade ontwil. O onthou dit is YAHUSHUA se bloed wat ons, wat aan u behoort, bedek. Spaar ons om u genade ontwil. Asseblief, YAHUSHUA, neem u Bruid huistoe, NOU! Laat ons waardig geag word. NEEM ONS U BRUID HUISTOE IN DIT WAT ONS DIE WEGRAPING NOEM! U het Lot gespaar, en hy het ‘n plek gehad om heen te gaan voordat u Sodom en Gomorra vernietig het vanuit die Hemel. Wys ons, u kinders waarheen om te gaan. Wys ons NOU wat om te doen. Ek smeek U, ons YAHUSHUA, vir genade vir U Bruid, waarvan ek deel is, slegs deur die Bloed van Genade op Golgota wat U gestort het vir my en vir almal wie U as Meester en Verlosser aangeneem het, en weet dat U die Seun is van Almagtige YAHUVEH. U het Noag ‘n Ark gegee. Waar kan ons heen gaan? Waar in die wêreld is daar ‘n Ark vir U kinders? Asseblief YAHUSHUA, hoor U kinders en dienaars roep. RED ONS, O YAHUSHUA, YAHUVEH. Vader YAHUVEH en YAHUSHUA is vandag, 19 September 1998, BAIE kwaad. Ek kan ‘n deel van hul gramskap en woede voel. Bid vir genade spesifiek vir die van ons wat in Amerika woon. Die wetgewers wat teen die dood van die babas gestem het, ons bid ‘n spesiale seëning op julle ALMAL af wat hulle lewens, werk, reputasies neergelê het ter wille van die beskerming van die ongeborenes, wie selfs gevangene geneem word, en uit posisies gestem word omrede hulle teen aborsie opstaan. Ons bid vir onbeperkte seêninge uit Hemel, sowel as 'n salwing, asook vir finansies. En dat meer mense regoor die wereld sal opstaan teen Amerika wat hul eie babas doodmaak. AMERIKA sal bespot word oor die slagting onder hul eie mense, is die babas nie Amerikaanse bevolking nie? Wee, wee, wee, Amerika Die dood is gewerp. YAHUSHUA, WEES ONS WAT HIER WOON EN AAN U BEHOORT, GENADIG. SPAAR U KINDERS. VOORSIEN ‘n weg van ONTSNAPPING. Spesifiek vir die diensmaagd deur wie U hierdie woorde spreek. Dit is NIE my woorde nie, maar geskryf onder die salwing. En NIE my moed nie, maar gespreek deur U Moed. KOM, VERSAMEL U KINDERS TUIS VOORDAT U WRAAK OP AMERIKA EN OP DIE WÊRELD VAL. U woord kan nie LIEG nie. YAHUVEH, YAHUSHUA EN DIE HEILIGE GEES IS NIE ‘n YAHUVEH OM TE BESPOT NIE. Die wat reeds gesterf het in YAHUSHUA sal eerste opstaan, en ons wat nog lewe sal versamel word om YAHUSHUA in die lug te ontmoet. Dit is SY belofte. Ek sien uit daarna wanneer die verganklike liggame , liggame van vlees verander sal word na die onverganklike Liggame wat pragtig en Glorieryk is, met die knip van ‘n oog. Want ons weet vlees en bloed kan nie die hemel ingaan nie. So asseblief, YAHUSHUA, ons hou vas aan U beloftes, NIE omdat ons sondeloos is nie. Want ons het almal gesondig en val ver tekort aan U perfeksie. Maar omdat U volmaakte, Heilige Bloed gegee was om ons skoon te was van die stank van sonde van die vlees en die wêreld. Ons staan in ons wapenrusting, en ons wag op ons wit klede van REGVERDIGHEID. Nie ons REGVERDIGHEID nie, maar U REGVERDIGHEID, U HEILIGHEID. Ons het gedoen, en ons sal aanhou doen wat U ons bevel het om te doen, en ons sien met verwagting uit na die glorieryke belofte hier bo. U bewys U is ALMAGTIG YAHUVEH en U KAN NIE LIEG NIE. U IS GETROU aan die wat U WAARLIK AANBID, LIEFHET, DIEN, EN U EERSTE IN HUL LEWENS EN GEDAGTES STEL en NIE skaam is vir die evangelie van YAHUSHUA nie. KOM, YAHUSHUA, KOM! YAHUSHUA, U het my aangesê om die mense te vertel spesifiek van die twee HEILIGE dae, Rosh HaShanah, Yom Kippur (Dag van Versoening). Om alleen met U te verkeer, om U aangesig te soek, en sondebelydenis te doen op die dae en om te lewe asof U YAHUSHUA die woorde "Kom op hierheen…" enige oomblik van die dag sal spreek. Na Rosh HaShanah, is ons slegs sekondes vanaf die middernagtelike uur. Of is Rosh HaShanah die middernagtelike uur? Ek het in ‘n visioen die wysers van ‘n klok gesien. Dit sal NIE terug gedraai word deur YAHUVEH nie. Maar Hy het die mag om die wysers so vinnig vorentoe te skuif soos HY verkies. Ek is aangesê om die Hemelse boodskap aan julle te gee. Dit het ek gedoen, indien daar enige iets is wat julle wil hê ek moet sê, spreek dit uit, en ek sal dit aan die mense vertel. Gee ons Geestelike oë en ore om fyn te luister wat ons moet doen om die groot verdrukking en woede wat kom, te kan vryspring. Bewys U sal ons almal wat waarlik aan U behoort BESKERM. YAHUSHUA, U IS DIE ENIGSTE WARE GOEIE HERDER. Leer ons hoe om te volg waar U lei, is my gebed. OM GEHOORSAAM TE WEES. In U Naam YAHUSHUA Messias, bid ek. Amen, Selah. Baie liefde in YAHUSHUA, U Suster in Christus Apostel Elisabeth Elijah Nikomia * * * * * * * Indien jy ‘n getuienis het wat sal help om siele na YAHUSHUA te bring, stuur dit asseblief aan my. Die Bloed van die Lam YAHUSHUA, en die woorde van ons monde, ons getuienis, sal siele na YAHUSHUA toe lei. Die wete dat ons getuig het, en al die Glorie aan YAHUSHUA gee, is die enigste ding wat ons kan saamneem wanneer ons die aarde verlaat. Wetende dat ons moedig vertel het, die enigste weg na die Hemel is deur die gestorte Bloed van YAHUSHUA . Sy Gestorte Bloed, en Sy Heilige Naam, en Sy Heilige Woord. Ons aanvaar YAHUSHUA wat in ons plek gesterf het. Gely het in ons plek. Die sondes van die WÊRELD op HOM geneem sodat ons uit die brandende hand van die duiwel, satan, gepluk kan word. Maar YAHUSHUA het uit die dood opgestaan, en almal het hom gesien, en HY het diens verrig vir nog 40 dae. |
|
www.amightywind.com | www.almightywind.com Besoek die ander een, indien 'n webwerf van lyn af is. Ons onderhou die Sabbat Dag, Ons is nie Sewende Dag Adventiste nie Kliek Hier Vir meer inligting (Slegs in engels beskikbaar)
Pos Adres en E-pos Adresse |