Terug na vorige bladsy

 

Hoorbare Woorde wat aan Elisabeth Elijah Nikomia
deur YAHUVEH gespreek is!

(Sekere dele is nog net in engels beskikbaar)

3 September 2005

Elisabeth hoor hoe YAHUVEH BRUL!!!
Lees oor YAHUVEH se BRUL!

5 September 2002

EK weet wat EK vir julle beplan,
voorspoed en nie teenspoed nie.
Nuutste hoorbare boodskap van YAHUVEH

12 Augustus 2002

Die sluise sal oopgemaak word en die mense sal verdrink.
Julian se Email i.v.m die Sluise  •  Bewyse dat die profesieŽ in vervulling kom  •  Nuutste hoorbare boodskap van YAHUVEH  •  Wat as Rosh Ha Shanah die dag is wanneer EK kom?
NOTA: Ons het nie 'n TV gehad nie, en ons het ook nie na die radio geluister nie. Die volgende dag, nadat ons hierdie Woord ontvang het, 13 Augustus 2002, het ons gehoor van al die vloede regoor die wÍreld en van die mense wat verdrink het.

11 Augustus 2002

SÍ vir hulle dat EK vinnig terugkom, maar nie vir 'n ongehoorsame Bruid nie!
Nuutste hoorbare boodskap van YAHUVEH  • 
Profesie 58  •  Profesie 59
Wat as Rosh Ha Shanah die dag is wanneer EK kom?

8 Augustus 2002

Hierdie was hoorbare engel musiek van mans en vrouens wat sing, "HY kom vinnig teurg, maak gereed vir die Here, HY kom vinnig teurg!" "
Nuutste hoorbare boodskap van YAHUVEH

5 Junie 2002

Waarsku hulle!
Profesie 56

17 Oktober 1999

Gawe van genesing, klank van trompette.
Nuutste hoorbare boodskap van YAHUVEH  •  Is jy gereed om weggeraap te word?

16 Oktober 1999

In vier seisoene sal julle weet.
Nuutste hoorbare boodskap van YAHUVEH

6 Augustus 1999

EK sal alles doen wat EK beloof het om te doen.
Nuutste hoorbare boodskap van YAHUVEH  •  Skouerkleed "Ephod"  •  Profesie 36

6 Augustus 1999

Herinner hulle aan die ses (6) eclipse wat sal kom as 'n teken dat YAHUSHUA weer kom.
Is jy selfvondaan in jou eie verlossing?  •  Boodskap - 8 Augustus 1999  •  Nuutste hoorbare boodskap van YAHUVEH  •  Wat as Rosh Ha Shanah die dag is wanneer EK kom?

2 Junie 1999

Die hand van die teregsteller is Pakistan.
Nuutste hoorbare boodskap van YAHUVEH  •  Profesie 49

15 Oktober 1998

Eers een wegraping, en dan 'n ander vir die wie EK liefhet.
Eers Een Wegraping, En Dan 'n Ander...

16 September 1998

Wat as Rosh Ha Shanah die dag is wanneer EK kom?
Wat as Rosh Ha Shanah die dag is wanneer EK kom?

15 Junie 1998

Wanneer eclipse ses dae in 'n ry plaasvind, dan sal die Here YAHUSHUA Ha MASHIACH kom. Wetenskaplikes sal stomgeslaan wees, omdat dit nog nooit gebeur het nie. Ses (6) is die nommer van 'n mens en die sewende dag is die Sabbatdag! Wees gereed! Joshua 10:12
Kliek hier om die Eclipse te sien ("Flash player" moet geinstalleer wees]

1.21.1997

Maak die troepe bymekaar op die muur.
Nuutste hoorbare boodskap van YAHUVEH  •  Nikomia  •  Bruilofsmaal van die Lam  •  Alle Lazarusse, Kom Na Vore  •  Elisabeth se Getuienis

10 Desember 1988

EK het 'n man vir jou uitgekies. Sy naam is NIKOMIA. Hy is 'n lewende profeet van God, maar moenie vir MY die datum vra nie.
Nikomia

3 Oktober 1975

Moenie skaam wees oor jou verlede nie, omdat EK dit vir MY Glorie sal gebruik.
Elisabeth se Getuienis  •  Profesie 19

Onbekend

Wanneer jy selfmoord pleeg, sal jy voor 'n baie kwaai YAHUVEh verskyn.
Elisabeth se Getuienis  •  Profesie 19  •  Ivan  •  Kirk  •  Ted

Onbekend

Elke ministerie wat na 'n mens vernoem is, sal val.
Nuutste hoorbare boodskap van YAHUVEH