Terug na Hoofblad
Kontak ons

Sien die nuwe foto bladsy. Wonderwerke van God (YAHUVEH in Hebreeus) word in die wolke geopenbaar.

Terug na menu bladsy

September 29, 2011
PROPHECY 101
Ten Days of Awe
EK, YAHUVEH, Sê,
"Julle Dade Spreek Harder As Julle Woorde.

Kliek en lees die profetiese Woord "10 Days of Awe"

Yom Kippur
YOM KIPPUR - DAG VAN VERSOENING

Kliek die banier besoek die Yom Kippur Skakel

Crescent Nuwe Maan Kalender
9 Oktober 2011
begin sononder 8 Okt.

Lees Profesie 115 Yom Kippur 2009

29 Sept 2011
Sukkha

SUKKOT - FEES VAN TABERNAKELS of HUTTEFEES 2011
14 Oktober 2011,
eindig sononder 21 Oktober


Sukkot Gelukkige Verjaarsdag YAHUSHUA!

Happy Birthday YAHUSHUA!!!
Lees Profesie 91 Sukkot 2007
Lees Sukkot Profesie 75
Wat is Sukkot - Feast van Tabernakels?
Viering van Sukkot
"YAHUSHUA Ons Wag Vir U" Sukkot Gebed 2000



ROSH HASHANAH/YOM TERUAH!
(Afhangende of die Crescent Nuwe Maan gesien gaan word)
30 September 2011
Begin sononder, 29 September 2011


Op die 15de & 16de September, 1998 het YAHUSHUA vir Elisabeth gesê:
Wat as Rosh Ha Shanah die dag is wat EK kom?

YAHUSHUA het ook deur Elisabeth geprofeteer
dat HY sal terugkom vir SY Bruid op 'n Rosh Hashanah
en dat dit op 'n SABBAT sal wees. Op Rosh Hashanah. Ons sal
luister na Elisabeth se Gebed op die videos hieronder
"YAHUSHUA, ONS IS U BRUID, ONS WAG VIR U!"
BRUID van YAHUSHUA, luister saam met ons na hierdie Gebed en BID
hierdie Gebed in jou eie woorde.

Die Gees en die Bruid sê,
"KOM YAHUSHUA KOM. KOM ASB HIERDIE ROSH HASHANAH IS ONS GEBED!!!"
(Die videos hieronder is steeds in engels)







Op 27 Junie 2010, terwyl Elisabeth besig was om te slaap, het sy oor en oor gehoor, lees Profesie 62, vertel aan ander om Profesie 62 te lees, bemoedig die Bruid met Profesie 62. Sy het Niko wakker gemaak en hom gevra of hy weet wat Profesie 62 was, en hy het gesê dat hy nie weet nie. Sy het toe op die internet gegaan en op die Bediening se webwerf gaan lees, en Halleluyah!!! 'DIE KONING GAAN KOM', is Profesie 62. Elisabeth was so bly en verlig dat dit die Profesie was, omdat sy gedink het dat sy iets verkeerd gedoen het en YAHUVEH wou 'n Profesie gebruik om haar te bestraf. Ons sê nie dat 2010 daadwerklik die jaar van Wederkoms is nie, maar wat ons wel sê is alles is in plek dat dit wel die jaar van Wederkoms kan wees. Die Gees en Bruid sê, "KOM YAHUSHUA KOM!!!"

Hierdie is Elisabeth se Woorde:

Ons glo dat dit die ware Heilige Bruid van YAHUSHUA ha MASHIACH (Jesus Christus is SY naam in die KJV Bybel.) is wat die antichris terughou, en die Bruid word gebruik as 'n standaard teen die boosheid van die wêreld. Die nuwe Profesie 118 is 'WEES VERSIGTIG, DIE GROOT VERDRUKKING IS 'N ASEMHALING VER', en dit was op 27 Junie 2010 vrygestel. Die datum is ook die 4de herdenking van die Aartsengel Migael se besoek in Suid Afrika en daar was 'n boodskap wat aan my gegee was deur Migael, waar hy met my gepraat het, terwyl ek geslaap het. Die boodskap was, 'Lees Profesie 62', vertel aan ander om Profesie 62 te lees. Bemoedig die Bruid met Profesie 62. Ek was teleurgesteld toe ek gaan slaap het, omdat die Aartsengel Migael nie weer aan my verskyn het nie. Maar hy het gekom, en alhoewel ek hom nie gesien het nie het ek sy stem die hele tyd gehoor terwyl ek geslaap het. Die vyande kan my maar slegsê, valslik beskuldig, beledig, en terg! Ek sal voor die troon van YAHUVEH en YAHUSHUA staan met geen vrees nie, omdat ek Heilige engele gehoor en gesien het wat my aangesig tot aangesig besoek het!

Die duiwel bibber en vrees omdat ek die waarheid praat. Die Amightywind Bediening (AMW) word gehaat deur al die kinders van satan. Wanneer die vyande hierdie Bediening boos noem, onthou dan dat dit satan is wat praat deur hierdie vyande en valse getuies wat aanval en wat dit waag om die naam van JESUS CHRISTUS te gebruik, omdat hulle bang is dat julle die waarskuwings in die Heilige Profesieë sal hoor. Proe en sien dat die vrugte hier (AMW) goed is. Moenie na ander luister nie. Toets dit vir jouself. As jou naam in die Boek van die Lam van die Lewe geskryf is sal jy die salwing van die HEILIGE GEES voel. AMW is 'n Messiaanse Joodse Pentecostal Bediening, so moenie dit met georganiseerde Christen Kerke vergelyk nie. Ons reik uit na die Jode en die nie Heiliges. Geseënd is jy wanneer jy vervolg word vir YAHUSHUA HA MASHIACH se NAAMS ontwil. Apostel Elisabeth Elijah het geen openbaring dat YAHUSHUA wel in 2010 gaan kom vir SY Bruid nie, maar ons bid en verlang na SY aangesig in liefde en vol verwagting, omdat ons weet dat 'DIE KONING GAAN KOM' vir SY Bruid, nie vir 'n georganiseerde geloof nie, maar vir diegene wat strewe daarna om daagliks 'n glimlag op SY gesig te sit, en wat ook strewe om HOM in elke opsig te gehoorsaam. Die wat HOM liefhet en HOM dien vir YAHUVEH se Glorie.



Luister na Profesie 62 in die video. Dit is in Engels.


'N MOET LEES
WANNEER IS ROSH HASHANAH/YOM TERUAH?

Kliek om te lees.

Skakels na die Rosh Hashanah webbladsye...

Sommige skakels is steeds in Engels.

Countdown to Rosh Hashanah
Rosh Hashanah in the Prophecies
The Rapture in the Prophecies
Wat as Rosh Hashanah die dag is wanneer EK terug kom?
Eers Die Een Wegraping, Dan 'n Ander Vir Die Wie EK Liefhet!
Die Betekenis Van Rosh Hashanah!
Die Simbolisering van die Shofar op Rosh Hashanah.
I Will Do All That I Have Promised To Do!
Are You Rapture Ready?
Profesie 58   Profesie 61   Profesie 76  
Profesie 79   Profesie 82   Profesie 92  


26 Maart 2011


PASSOVER 2011

Die Passover Voorbereiding Dag is die Sondag, 17 April, sononder. Die begin van die 14de van die eerste Maand,
maar die Passover Seder maaltyd is na sononder, Maandag 18 April. Dit is die begin van die Fees van die Ongesuurde Brood




Fees van die Ongesuurde Brood
19-25 April, 2011 / 15-21 van die 1ste Maand
19 & 25 April word Hoë Sabbatte genoem. Daar mag geen werk op die dae gedoen word nie.


YAHUSHUA was 3 uur Gekruisig op die Maandag 18 April / 14de van die 1ste Maand
YAHUSHUA was net voor sononder begrawe op Maandag, 18 April / einde van die 14de van die 1ste Maand
Die Passover Seder maaltyd is na sononder op Maaandag 18 April / die begin van die 15de van die 1ste Maand
Die Fees van die Ongesuurde Brood begin sononder 18 April/ 15 Hoë Sabbat Dag (Geen werk)
Begin die aftel van die Omer op Woensdag, 20 April / 16de van die 1ste Maand
YAHUSHUA het opgestaan net voor sononder op Donderdag 21 April / 17de van die 1ste Maand
Laaste Dag - Maandag sononder, 25 April / 16de van die 1ste Maand / Hoë Sabbat Dag (Geen werk)


Ons verstaan dat YAHUSHUA uit die dood uit opgestaan het op die Saterdag, die Ware Sabbat. die 17de dag van die eeste Bybelse Maand. Maar onthou dat die 17de dag van die 1ste Maand nie altyd op 'n Sabbat val nie. En dit is hierdie jaar die geval. Ons werk volgens die datum en nie die dae nie. Jou verjaarsdag is dieselfde datum elke jaar, maar nie dieselfde dag nie.)

Gesalfde Passover Gebed
Profesieë wat handel oor die Passover
Hoe om Passover Elisabeth se manier te vier!
Maklike Passover Seder Maaltyd Instruksies
Hoe om die storie van die Lam en Passover te vertel
Passover in teenstelling met die Passfees Ishtar Varkvleis. Die waarheid omtrnet Passover.
Kliek vir die aftelling na Passover
YAHUSHUA het Opgestaan in Oorwinning op die Saterdag, die Ware Sabbatdag.
Wat beteken 'Tussen die Aande'?
Was the 'Die Laaste Feesmaal' 'n Passover Seder Maaltyd?
Fees van Ongesuurde Broode

Pinkster / Pentecost/Shavuot

11 Februarie 2011

Gelukkige Purim!!

Die Purim Fees begin 16 Februarie 2011, sononder, tot 18 Februarie 2011, sononder.

Die Koning hou SY Septer uit na Koningin Ester YAHUVEH in Hebreeus Die Koning hou SY Septer uit na Koningin Ester

Die Koning YAHUVEH reik uit met SY Septer
(YAHUSHUA)
na Koningin Ester (Die Bruid).


Besoek hierdie skakel in engels om meer
te lees omtrent die Purim Fees


Profesieë in verband met die Heilige Dag van Purim.
Profesie 80   Profesie 81   Profesie 83   Profesie 108


Ek is seker dat baie van julle wonder hoekom vier ons die Purim Fees in Februarie, wanneer die meeste mense dit in Maart vier. Volgens die bybel val die Purim Fees in die Twaalfde Bybelse Maand wat gewoonlik Adar genoem word. Hierdie maand is nou Februarie. Die Joodse tradisionele kalender het alreeds bepaal dat daar 'n ekstra 13de maand bygevoeg word vir hulle skrikkeljaar. En sodoende vier hulle die Purim op die Dertiende Maand van die jaar. Maar daar is geen manier om te weet of dit wel 'n skrikkeljaar is, voordat die abib gars gesien of nie gesien word nie, in die Twaalfde Maand, vroeg in Maart. As die abib gars gesien word in die Twaalfde Maand, dan word daar nie 'n Dertiende Maand bygevoeg nie. Maar as gars nie abib is teen die Dertiende Maand, wat gewoonlik Adar II genoem word, dan word dit by die kalender bygevoeg vir 'n skrikkeljaar.

Daar is groot verskil wanneer 'n mense die vooraf bepaalde Joodse kalender volg. Of wanneer 'n mens die Sigbare Nuwe Maan Bybelse kalender volg, soos ons nou doen. Daar kan 'n 1 maand verskil wees van die Bybelse Heilige Dag datums tussen die 2 kalenders. So julle beter seker maak dat julle die regte een volg, omdat YAHUSHUA op 'n sekere dag terugkom vir SY Bruid en julle wil gereed wees op die regte datum, wil julle nie?




20 Mei 2010

Pinkster \ Pentecost (Shavuot)

Die Pinkster Fees begin 20 Mei 2010, sononder, to 21 Mei 2010, sononder.



Besoek hierdie skakel in engels om meer
te lees omtrent die Pinkster Fees


Die Pinkster Fees ook genoem Shavuot in Hebreeus, word gevier ter herdenking van die uitstorting van die
RUACH HA KODESH (HEILIGE GEES) op die Apostels en vroulike volgelinge
van YAHUSHUA, tien dae na YAHUSHUA se Hemelvaart.

Geen werk word toegelaat op hierdie dag nie, en moet onderhou word net soos 'n Sabbat.

Bid en verwag 'n GROTER SALWING.
Spandeer meer tyd in YAHUVEH se Woord. Spandeer meer tyd om YAHUVEH te Loof en te Prys!!
HALLELUYAH!!

Pinkster is ook die dag wanneer die Tien Gebooie aan Moses gegee was op die berg Sinai.
Indien jy 'n groter salwing soek, ontmoet dan vir YAHUSHUA in die bo-kamer op die dag van Pinskter \ Pentecost (Shavuot).


Die dae van aftelling van die Omer. (Besoek hierdie skakel in engels om meer te lees hieroor.)
Besoek hierdie skakel in engels om meer
te lees omtrent die Pinkster Fees



11 April 2010

Leer nou die belangrikheid van salwing

Salwing is 'n gebruik wat al in die bybelse tyd toegepas was. Dit is die aanwending van olie (olyfolie of selfs kookolie) wat dien as 'n voorstelling van die Bloed van YAHUSHUA wat jou en jou familie beskerm. Die olie kan op vensters se hoeke en deure se hoeke en selfs buite jou huis aangewend word. Voordat ons dit aanwend bid ons en vra dat ABBA YAHUVEH dit 'n voorstelling van YAHUSHUA se Bloed sal maak en dat die krag van die Heilige Gees daardeur sal vloei. Neem dan 'n druppel olie op jou vinger en salf eers jou eie hande in die NAAM van YAHUSHUA ons MASHIACH. Dan salf jy elke hoek van die vensters en deure in die NAAM van YAHUSHUA ons MASHIACH. Vra dat ABBA YAHUVEH jou huis sal beskerm. Vra dat HY SY engele sal stuur vir ekstra beskerming.

Uittreksel vanuit Profesie 56:
EK wil vir julle dit vertel: salf julle huise, salf julle deure, omdat die kinders van Israel veilig sal wees, net soos in die dae van ouds, toe die plae gekom het. Die wat ander gode aanbid het, was nie veilig gewees nie. Die engel van die dood het verbygegaan en nie aan die kinders van Israel geraak nie. Maar die wat ander gode aanbid het, die wat geen god aanbid het nie, het die hand van die Almagtige GOD YAHUVEH se woede gevoel. EK laat dit toe.