|
Profesie 110 Geskryf/Gespreek onder die salwing van die RUACH ha
KODESH
* * * * * * * Niko,
skree dit hard genoeg sodat elkeen eenvoudig die oorwinning kan sien wat
hierdie Bediening vir 14 jaar op die internet gehad het. Plaas in groot letters die datum 10 April vir
dit wat die vyand gesê het vernietig sou word in Indiana, die plek van die
geboortepyne van hierdie Bediening. Op
10 April 2009 het dit nie net gelewe nie maar wêreldwyd gefloreer en 21 jaar
oud geword. Dit is geen man of vrou se
oorwinning nie maar dit is julle ABBA se oorwinning, julle YAHUSHUA se
oorwinning, julle geliefde RUACH ha KODESH se oorwinning, julle IMMAYAH. So,
EK wil nie hê dat iemand hierna moet soek nie.
EK wil dit reg in die vyande se gesig hê, want dit is ‘n dag van groot
oorwinning. Elisabeth, hoe yl gesaai was
die vroue Profete toe EK jou op hierdie internet gesit het. Jy het die pad gebaan en EK gebruik jou om te
doen wat nooit tevore gedoen was nie, want jy Profeteer in Heilige Tale. Jy kan nie eers die impak begryp wat dit op
die vyand het terwyl dit oor die luggolwe na die vier uithoeke van die aarde
gedra word nie. Jou stem, vol van MY
salwing, vol van MY krag, word nie net gestoor in gedrukte vorm nie, nie net op
rekenaars en cd’s nie maar op ipods, op bandopnemers want dit word nie net
geskryf nie, dit word gespreek.
Elisabeth,
jy weet hoekom die vyand altyd wou hê jy moes doodgaan en as dit nie deur satan
se hande was nie, was dit deur jou eie hand wat jy probeer het. (Lees Elisabeth
se Getuienis). Maar deur die Naam en die
Bloed van YAHUSHUA jou MASHIACH het nie net jy die oorwinning nie maar almal
wie luister en glo. MY
Geliefde Seun Niko, MY Niekie, (Ek het geen idee hoe om dit te spel nie maar
dit is hoe dit klink) dit was alles deel van MY goeie plan toe EK jou gebring
het, want die las het te swaar geword vir Elisabeth om te dra en as EK nie het
nie, sou sy langal tou opgegooi het. (Lees die opgedateerde weergawe- Don't Give Up And Quit).
EK het nie daar gestop nie, EK het haar gebruik om geboorte te gee aan YAHUSHUA
se demon Stompers (YDS) en selfs daarmee het sy ‘n prys gehad om te betaal
voordat EK die Heilige Engele op haar pad gestuur het. (Read about Elisabeth's healing
by touching Archangel's Michael's wing). Nou staan hulle (YDS) teen die
magte van die bose wanneer hulle intree en hulle bid elke dag vir ten minste ‘n
uur op ‘n keer. Hierdie is spesiale
Heilige Gesalfde Gebedsvegters en hulle seëninge sal groot, groot, groot wees
solank as wat hulle getrou bly aan MY.
EK
praat met almal wie MY, YAHUSHUA toelaat om julle MASHIACH te wees, om julle
Goeie Herder te wees. EK sal diegene
beskerm wie MYNE is. Aan hulle wie
hierdie Bediening as ‘n seën beskou uit MY eie hand, die spykerdeurdronge hande
van julle YAHUSHUA, sal oorvloedige wonderwerke van MY ontvang. As hulle die woorde glo wat EK voortgespreek
het en hulle was nie skaam nie en hulle berispe enige teenwerping. Hulle berispe die leuens. Hulle staan sterk in wat hulle glo en hulle
voer oorlog teen satan die vyand en sy diensknegte wat gestuur word. Enigeen
wat hierdie Bediening onheilig noem, die ware gees wat binne-in is, is
blootgestel en hulle is nie van MY nie.
Ja, EK sê, die Heilige Gees is nie in hulle nie, want julle kan nie dit
wat heilig is, dit wat net die standaard van heiligheid oplig, wat mense
waarsku om te berou voor dit te laat is, die Name van julle ABBA YAHUVEH, MY,
YAHUSHUA julle MASHIACH en die Kosbare RUACH ha KODESH oplig, enigeen wie dit as boos etiketteer, sê EK waarlik,
hulle het gelaster en hulle moet eerder in angs bewe want EK het elke woord
gehoor wat hulle gespreek het. En op die
oordeelsdag sal hulle woorde weer gespreek word en hulle sal hulle hoof in
skaamte laat sak en as hulle kon sou hulle dit weer op ‘n ander manier wou
doen. Maar
onthou MY Kinders, EK het dit nie verniet “Die Laaste Kans Bediening” (The Last
Change Ministry) geëtiketeer nie.
Enigeen wie hierdie Bediening gekontak het, het van aangesig tot
aangesig gekom met YAHUVEH en wat hulle aan julle doen word gedoen asof aan
HOM. Want geen man of vrou ontvang die
eer vir hierdie Bediening nie, alle Lof, Eer en Glorie aan dit wat julle die
Heilige Drie-eenheid noem. So
dit is op hierdie dag en dit is op 5 April die herdenking van die eerste keer,
Elisabeth wat EK vir jou gesê het, jy is MY “Ringmaiden” en EK gebruik die
woorde wat deur jou gespreek is om hierdie wêreld te bereik, aan hulle wie wil
luister en ja, EK sê, selfs hulle wie geforseer is om te luister en aan hulle
wie sal luister. EK
wil hê dat hierdie herdenking op 10 April 2009 ver en wyd uitgeroep moet word,
21 soos die mens die jare tel en hierdie Bediening is nogsteeds hier en dit is
vir YAHUVEH se Lof, Eer en Glorie wat EK dit nou spreek. Einde
van Woord Niko
: Versigtig, moenie dit sê nie. Elisabeth
: (Lag) Dankie. Ons dank U net Abba
YAHUVEH. My man het my gevra om te bid
en ons het gebid. Dankie Pappa dit is
waarlik ‘n gelukkige feesviering, ‘n gelukkige verjaarsdag en dit is alles tot
Lof, Eer en Glorie van die Aleph en Tav, Alfa en Omega, ons Abba YAHUVEH, ons
Geliefde YAHUSHUA en Kosbare RUACH ha KODESH. Dankie. Dankie.
Dankie. Dankie.
5
April 2009 Indien
hierdie Profesie vir jou ‘n seën was, e-pos my asseblief en laat my weet. revholyfire@yahoo.co.uk
|