|
PROFESIE
30 PASOP EK SAL DOEN WAT JULLE NIE SAL DINK NIE, OP 'N TYD WAT JULLE NIE SAL DINK NIE, OP 'N MANIER WAT JULLE NIE SAL DINK NIE! Geskryf/Gespreek onder die salwing van die RUACH ha KODESH deur Apostel Sherrie Elijah 8 Februarie 1999 *
* * * * * * * Die
mens se hart sal beswyk weens vrees as hulle sien wat oor hierdie
wêreld gaan kom in die jaar 2000 en verder. Omdat hulle wat
waarsku, bespot word, sal julle die komende dinge proe. Pasop, moenie
MY genade as vanselfsprekend aanvaar nie, moenie MY Seun se Bloed
onder julle voete vertrap en onheilig maak deur te sondig en te sê
: "Ag nou ja, ek is vergewe" nie. Want EK sê vir
julle, daar is geen vergifnis as julle dit doen nie. Pasop vir
diegene wie dink EK is 'n GOD wat bespot kan word. Pasop vir hulle
diegene wie MY liefde en genade en langdurige lyding as
vanselfsprekend aanvaar. Pasop vir diegene wie sê : "Wraak
is nie myne nie, sê 'n God van balans, beide liefde en oorlog".
Niemand kan sê hulle is nie op hierdie dag gewaarsku nie.
* * * * * * * So is dit gespreek, So is die geskryf op hierdie dag en aan Pastoor Sherrie Elija gegee op 8 Februarie 1999 www.amightywind.com www.almightywind.com
|