![]() |
AMIGHTYWIND
(ALMIGHTYWIND MIRROR SITE)
'n Profetiese eindtyd webwerf waar YAHUVEH (GOD) en YAHUSHUA (JESUS) geheime met die hele wêreld deel en aan die nasies bekend maak hoe naby die eindtyd werklik is. Besoek gerus hierdie asemrowende webwerf waar YAHUSHUA (JESUS) self opdrag gegee het hoe dit moet lyk. Groot dinge word op die webwerf bekend gemaak, direk vanuit die Hemel. YAHUSHUA leer ook weer vir ons mense hoe belangrik dit vir HOM is om SY Joodsheid te ken. Vir meer as 12 jaar lank het ons Hemelse Vader en SY Seun al meer as 90 profesieë aan al die nasies gepsreek. Die profesieë begin nou een na die ander in vervullling gaan, omdat, sê ons Hemelse Vader, "die wêreld se tyd nou uitloop.." Op die webwerf is daar 'n herehuis vir die Bruid van YAHUSHUA, wat in verskeie kamers ingedeel is. Elke kamer handel oor een of ander onderwerp. Die slaapkamer handel oor drome en visioene. Die studeerkamer bevat profesieë. Die musiek kamer bevat pragtige musiek, ens.. Besoek gerus die 3D herehuis op die webwerf en ontdek 'n hele nuwe wêreld. |
![]() |
THE TRUTH REVEALED
Eindtyd profesieë waar YAHUVEH (GOD) vandag weer duidelik met ons praat. Profete wat tot 'n honderd jaar gelede oor Suid Afrika geprofeteer het. Waarskuwings oor die Merk van die Dier, die Groot Verdrukking, natuurrampe, ens.. |