|
Die Bybelse instelling van die Fees van Tabernakels - Sukkot
Levitikus 23: 39-44 39 Maar op die vyftiende dag van die sewende
maand, as julle die opbrings van die land insamel, moet julle die fees van
YAHUVEH sewe dae lank vier; op die eerste dag is dit rusdag, en op die
agtste dag is dit rusdag. 40
En op die eerste dag moet julle vir julle vrugte neem van sierlike bome, met
palmtakke en takke van digte bome en rivierwilgers, en sewe dae lank voor die
aangesig van YAHUVEH julle God vrolik wees. 41 En julle moet dit as fees van YAHUVEH sewe dae in die
jaar vier. Dit is ‘n ewige insetting vir julle geslagte. In die sewende
maand moet julle dit vier. 42 Sewe dae lank moet julle in hutte woon;
almal wat in 43 sodat
julle geslagte 44 So het Moses
dan die feestye van YAHUVEH aan die kinders van
In
teenstelling met die sombere wyse van Rosh haShanah en Yom Kippur,is
die derde fees ‘n tyd van suiwer plesier. Die tyd van selfondersoek en
soeke maak nou ‘n pad oop vir die fees wat genoem word “Die seisoen van ons
blydskap.” Die Name Van
Die Fees Die Fees van
Tabernakels of Hutte : Die naam kom uit Hebreeus
– Sukkot: betekenis – tabernakels, hutte. Dit kom van die verordinge in (Lev
23:42-43). Die tydelike blare skuilings was om die Israelite te herinner aan
God se getrouheid tydens hul veertigjarige swerftyd in die wildernis. Die
hutte simboliseer die mense se behoefte om op YAHUVEH te vertrou vir Sy
voorsiening van voedsel, water en skuiling. Die Fees van
Insameling Die
opdrag om die hutte te bou en daarin te woon het jaarliks saamgeval met
Israel se finale oes van die seisoen, en so is die naam ; “Fees van Insameling” ook
vir die publieke vakansie gebruik. Ons
sien hoe dit van toepassing is in die fees in Lev 23:34; Deut 16:13. Die klem
op die verhouding tot die vakansie by die finale insameling van die gewasse in die
herfs. Antieke Die Seisoen
van Ons Vreugde - Simcha Die
landboukundige jaar was op einde, die oes is ingesamel in die stoorhuise. Die
werk is voltooi, die oes was klaar. God het die Israelite sewe fees dae
gegee om alle werêldse sorge opsy te sit om Hom te prys wat voorsien in
oorvloed. Dit ook was die bedoeling agter die instelling van ons eie danksegging
viering. Die Fees Die impak
van die vakansie op die Israelite was so betekenisvol dat die Fees van die
Hutte bekend geword het as die “Fees van die HERE" of meer
eenvoudig “Die Fees” Die Hebreeuse woord agter die term fees is
“Hag” wat beteken om te dans of om vrolik te wees. Dit was die
hoogtepunt van die jaarlikse siklus – dit was die fees. Die Beveelde Gebruike Wat presies
was die Joodse volk beveel om te doen tydens die sewe dae van Sukkot? Die bou
van hutte. Die Israelite was beveel om bondels takke (of Lulavs) te versamel
om voor YAHUVEH te waai en om hutte van blare te bou waarin hulle vir sewe
dae moes bly. Om te woon in die hutte was
‘n herinnering nie van ‘n onbestendige tyd in die wildernis nie,
maar van die onderhoud, versorging en beskerming deur YAHUVEH gegee in die woestyn.
Die profeet Jesaja weerspiel hierdie houding in Jesaja 4:6. Die
blaredak herinner die Israelite aan hul nederige oorsprong en die manier
waarop YAHUVEH vir hulle sorg. Die hutte is ‘n herinnering dat YAHUVEH Sy
volk sal beskerm en aan hulle kos sal gee solank hulle gehoorsaam is aan Hom.
Die Opdrag
om Vrolik te wees Ons lees in
(Deut 16:13-14) dat die belangrikste aspek van die fees blydskap in YAHUVEH
was. In Kontras met Yom Kippur en
Rosh haShanah, was Sukkot ‘n tyd van vrolikheid. Die Israelite moes
vrolik wees omdat YAH voorsien in hul daaglikse brood en hul geestelike
lewens. Viering van
Sukkot in Bybelse tye Dit was nie
vir die Jode nodig om op te gaan na Die
Seremonie van die Water Trekking Die Mishna
beskryf ‘n hoofseremonie van die Sukkot – genoem die Seremonie
van Water Trekking – in Hebreeus genoem - Nissuch Ha-Mayim, en is
gewortel in die landboukundige natuur van die fees. Reën was
‘n prominente kenmerk van die viering van Sukkot. Die water
trekking seremonie was ‘n vreugdevolle gebeurtenis. Die Levitiese
priester het water van die poel van Siloam getrek met ‘n spesiale goue kruik. Hy is
vergesel deur ‘n skare mense wat saam met hom terugkeer Tempel toe
– deur die water hek. Wanneer die
priester ariveer – klink ramshoring klanke op en het hy die water op
die groot altar uitgegiet. Die seremonie van die water trekking het 'n
betekenis baie dieper as die landbou implikasies. Die reen
verteenwoordig die RUACH ha KODESH, en die water trekking op daardie dag,
wanneer volgens die profeet Joel,
YAHUVEH Sy Gees op Die
Verligting van die Tempel ‘n Ander seremonie tydens die Huttefees was die Verligting
van die Tempel. Aan die
einde van die eerste dag van die fees, het die priesters en die Leviete
afgegaan na die Die
Toekomstige Sukkot Die profeet
Sagaria skryf van’n Sukkot viering in die toekoms. YAHUVEH ag die fees
so belangrik dat die heiden nasies ook beveel is om dit te onderhou. (Sag.
14:16) Universiele
temas in die Fees van die Tabernakels In die
Joodse bronne is Die
betekenis van die profesiee in Sagaria Die profeet
Sagaria het gepraat van die einde van dae, wanneer Hoekom het
YAHUVEH die Fees van die Tabernakels gekies, en nie een van die ander hoof
feeste, as toets van gehoorsaamheid vir die heidene (nie-Jode)? Sommige geleerdes glo
dat Sukkot, as die fees van insameling, die mees geskikste tyd vir God is om die
menslike vrugte vir Sy Koningkryk te versamel. Uiteindelik sal die hele aarde
die sukkah hut van YAHUVEH word en Hy sal tot ewigheid regeer (Openb 21:3-4). Hoe om
‘n Sukkah te bou ‘n Sukkah moet ten minste drie mure hê – die vierde
een Pale, stoke,
takke, ens. kwalifiseer nie net as skhakh nie, maar dien
ook as geskikte steun, waarop kleiner, meer dekoratiewe tipes dak (skhakh)
soos boomtakke met immergroen blare kom. Bykomende
skhakh moet op die dak geplaas word sodat meer skaduwee as sonlig verskaf
word. Sommige
lugspasies in die skhakh is wenslik sodat die sterre sigbaar Aan die ander kant moet die skhakh nie
te dig wees, dat in geval van reen, dien dit as beskermende bedekking en voorkom
dat die reen indrup. Dit sal die sukkah diskwalifiseer. Die skhakh moet
altyd opgesit word nadat die mure voltooi is, en nooit voor dit nie, sodat
die sukkah voltooi is, nadat die skhakh opgesit is..
‘n Sukkah gebou onder ‘n boom of onder ‘n
permanente dak soos ‘n stoep is ongeldig en diskwalifiseer. ‘n Permanente oorhang wat strek oor ‘n sukkah vir
meer as twee en sewentig duim, of ses voet diskwalifiseer die hele sukkah.
Alhoewel die hele sukkah nie gediskwalifiseer word indien die oorhang minder
is as twee-en-sewentig duim of ses voet (arba amot) is nie. Tog word die area
onder die oorhang self nie beskou as deel van die sukkah nie, en mag niemand
daar sit nie. Dit is gepas
en selfs prydenswaardig om die sukkah te versier, om dit verwelkomend en
vrolik, mooi en plesierig te maak. Dit is gebruiklik om verskillende vrugte
aan die skhakh te hang en om prente en versiersels aan die mure te hang asook
dekoratiewe tapeserie/ matte. Die
betrokkenheid van die hele familie met die bou en versiering van die sukkah,
maak dit een van die mees opwindendste en geesdriftigste afwagtende
geleenthede van die jaar. |
|
ALPHA & OMEGA ALMIGHTYWIND RUACH HA KODESH WILDFIRE
LAST CHANCE
MINISTRY |
